Musiek stuk

9 0 0
                                    

Kom ons gaan en skryf 'n musiek stuk
Iets wat aan jou hart snare pluk

Iets wat jou laat dieper dink
Oor hoe ver jy regtig wil sink

Wat jou herinner van lewe daar buite
Dat jy onthou wat is ander kant die ruite

Laat jou brein uit sy boks uit klim
Iets wat jy uit volle bors kan sing

Want musiek is waarmee jou hart praat
Al is dit hartseer, geluk of goeie raad

Wat sonder musiek is lewe grys
Al die mooi toe gedruk in 'n vuis

In 'n hand van eensaamheid en ongeluk
Word jou hart weer in sy boks gedruk

So ons moet 'n musiek stuk skryf
Met note wat dans reg deer jou lyf .

Musiek is goed , dis my lewe.
Om jou te sien glimlag is waantoe ek strewe.

Eendag sal jy agter kom ,
Musiek is die saad waaruit geluk blom.

A Poem of the heart . ( poetic bundle)Where stories live. Discover now