Aanhouer wen nie (Afrikaans)

2 0 0
                                    

Aanhouer wen
nie altyd nie.
As jy iets will hê,
hoe groot of hoe
Klein,
is daar geen waarborg
dat as jy dit regitg
wil hê
en aanhou daarvoor werk
dat jy dit wel sal kry nie,
want aanhouer wen
nie altyd nie.

You've reached the end of published parts.

⏰ Last updated: Sep 03, 2020 ⏰

Add this story to your Library to get notified about new parts!

messed downWhere stories live. Discover now