Select All
  • Die Bakstene van my Lewenspad
    770 40 15

    Gedigte is my uitlaatklep. Ek verwerk die emosies en strawwe slae van my lewe deur woorde. Saam met die ink van my pen loop die struwelinge in my siel uit. Ek hoop ek skryf nooit genoeg gedigte vir 'n bundel nie - want elke gedig is 'n bewysstuk van smart en swaarkry. Kyk maar na my gedigte: miskien vind jy aanklank b...

  • Hoekom. ((Afrikaans))//COMPLETED✔
    3.3K 98 26

    Elaine is a bekende musikant en selfs a ma van twee. Maar buitens dit is sy selfs geskei. Sy staan sterk en gaan goed aan, maar wat gaan sy doen as sy besef dat sy dalk net weer terug verlief geval het op die pa van haar kinders. Mag Lukas dalk dieselfde voel of gaan hy maar aangaan met wie en wat hy is? vind uit en g...

    Completed  
  • Mamma Mia (in Afrikaans)//✔
    1.6K 57 21

    Sophie trou binnekort maar weet nogsteeds nie wie de duiwel haar pa is nie. Sy spoor haar ma, Donna se ou dagboek op en vind egter uit dat sy dalk drie moontlike pas het. Dus, nooi sy hulle al drie uit na haar troue en hoop dat sy tessun hulle al drie sal kan uitmaak wie haar biologiese pa is. Maar gou val sy in haar...

    Completed  
  • Die meisie met die stem
    2.6K 90 19

    Sy was geboelie maar nooit gebreuk... Caitlyn is in Matriek maar het die mooiste stem wat niemand van weet nie. Sy word nie juis raak gesien by die skool nie maar as daar een groep is wat haar by kom is dit, The Cats. Die klomp meisies boelie haar met geen einde. Die hoofseun, Dewald het een dag af gekom op n gesing k...

    Completed  
  • Die mense agter die deur
    708 23 1

    Soms, in die hitte van die oomblik, sê mense dinge wat hulle nie bedoel nie. Dit bring skeiding en vervreem geliefdes. Dikwels is die skade te groot om ongedaan te maak. Net so leer Isabel dat sy haar verhouding met Markus geskaad het en niks ooit weer dieselfde sal wees nie. Wat die toekoms nou inhou weet nie een van...

    Completed  
  • Afrikaans expo short stories
    14.3K 55 2

    These are two stories that I wrote for an Afrikaans writing competition. The first is about a true Cyber-teen, and the second about someone who struggles to listen to other's advice for him. I might add more with every annual competition. If the story has not yet been translated into English just wait a few weeks for...

  • monsters onder my bed
    177 0 1

    Hierdie is deel een van my boek, "monsters onder my bed". Dit is metafories geskry so hou dit in gedagte. Ons almal dra een of ander monster saam met ons....Die vraag is; Hoekom soek ons hulle onder die bed as hulle in ons ligaam woon en ons hulle voer met ons siel?

  • DAGBOEK VAN VERWYD.
    769 43 16

    Riaan en Robert Gerber is twee tiepiese geesdriftig en voorbeeldige tieners van die laat tagtigs. Hulle is mekaar Se beste vriend. Wanneer tragedie onverwags toeslaan, neem die lewe egter n onbeplande en veelysende wending. Die storie is geinspereer deur persoonlike herinneringe en gebeure uit my skool dae. Dit is n...

    Completed  
  • Kortverhale
    191 11 5

    'n Versameling kortverhale in die trant van ' Lag met 'n traan', maar tog soms koddig snaaks!

  • Gedigte
    402 23 9

    'n Versameling gedigte oor alledaagse gebeurtenisse in mense se lewens uit 'n ander hoek gesien.

  • Sinnelose Dae
    476 49 21

    [Updated 2023] 'n Sinnelose lewe met sinnelose dae. Ook volledig gepost onder @klariwari_skryf, onder die naam Klein Dinge. "Ons is klein dinge, maar jy is steeds groot vir my." Gedagtes vanuit die siel.

  • Alienated
    303 2 33

    Ek het hierdie gedigte tydens my hoërskooljare versamel en het regtig nie teruggekom om gedigte te skryf sedertdien nie. Ek hoop die persone wat hierdeur blaai en lees sal my beleef soos dit geskryf staan.

  • Afrikaanse
    93 5 1

  • Afrikaans
    739 18 9

    Afrikaanse woorde verbind.

  • Liefde Van My Lewe
    281 7 1

    Wat ek vir die liefde van my lewe wil sê.

    Completed  
  • Kuns Van Die Lewe
    81 3 1

    Wees ń kunswerk want kunstenaars oorleef nie, kuns doen!

    Completed  
  • Sy Besef
    131 8 1

    ń Gedig oor hoe ek weer in myself geglo het nadat ek deur ń moeilike tyd in my lewe gegaan het. Die roete kan net alleen gestap word. Jy moet jouself vind.

    Completed  
  • Ses miljard
    59 6 1

    ń Gedig wat ek geskryf het in ń psigiatriese instituut waar ek besef het dat daar miljoene depressiewe tieners daarbuite is. Ek het daar ingegaan met die hoop om myself te kon verander en op die ou end het ek probeer om ander gelukkig te hou. Ek het gedink en gehoop ek is die enigste een is wat so voel.

    Completed  
  • VaDeR
    53 5 1

    Ek het jou lief gehad

    Completed  
  • Verlore Lag
    442 16 7

    Afrikaanse ligte gedigte na badtyd

  • My Laerskoolloopbaan
    528 16 1

    Hierdie gedig het ek geskryf vir my Afrikaanse juffrou oor my laerskoolloopbaan. Dit is my gunsteling afrikaanse gedig sover. Hoop julle geniet dit!

    Completed  
  • Dit Is Jy
    1.5K 37 1

    onverwag

    Completed  
  • Ink - Afrikaans
    1.2K 44 1

    ink

  • Vrystaatse Vlaktes in die Somer (Afrikaans)
    1.6K 47 1

    Ek is gebore in die Vrystaat. En het nogsteeds (nadat ons Pretoria toe getrek het) 'n liefde vir dié oop vlaktes. Hierdie gedig is deel van 'n famliebundel wat in 2012 bymekaar gesit is. Afrikaans : 12964227 (Wattpad app) English : 12964422 (Wattpad app)

    Completed  
  • Liefdesskim
    265 13 3

    Die eerste vryevers in Afrikaans, gee asb julle kritiek en raad waar ek kan verbeter:

  • Gedigte in Afrikaans
    1K 37 3

    'n Versameling van my gedigte. Die meeste hiervan is in Afrikaans. Die gedigte gaan oor my laaste jaar van skool (matriek), oor mense om my, oor liefde, oor maskers dra, oor lewe op die plaas, oor myself... Enigeiets wat my hart raak.

  • Weer Hoop In My Oë
    83 9 1

    ń Gedig oor hoe ek weer in myself glo nadat ek deur ń moeilike tyd van my lewe in gegaan het. Die gedig is gerig aan my juffrou wat my help om weer in myself te glo.

    Completed  
  • Joernaal Van 'n Gebroke Siel
    956 61 9

    Gedigte wat jou twee keer laat dink. Die goed, Die Sleg, Die waarheid. 'n Dieper insig in Afrikaans.

  • Toekoms
    56 5 1

    Dis my cliché toekoms

    Completed