Select All
  • My eie Fantasie
    1K 25 5

    Hoekom staan sy nie op vir haarself nie? Daar is soveel dinge wat op haar hart is maar sy praat met niemand nie! Sy haat die lewe en het opgegee op alles. Sy wonder hoe kan sy aangaan en die verlede agter telaat. Somtyds net somtyds kry n mens n nuwe kans n nuwe lewe. Beleef die emosies van cara

  • LIEFDE?
    101 9 5

    Ek het eers geglo liefde is super oulik en ek het gedink hy sal by my staan deur dik en dun maar nou???*

  • My eie Ever After
    2.3K 53 22

    Lank lank gelede. Dis die woorde wat Ariel nie kan verdra nie. Driejariges word blootgestel aan onrealistiese monsters en daar word deur die hele verhaal deur gesoen. Dan is daar die prinsessies se figure, wie se middel vier sentimeter in omtrek is. Dan hulle boobs, nee regtig waar, dis seker hoekom die prinse se oë a...

    Mature
  • Die stemme in die nag
    1.2K 31 33

    Saans as mens wil slaap, dan kom al die stemme, die planne, ek moes dit of dat gedoen het........die duiwel fluister in jou oor, jy is baie brawer. Maar as die son opkom en al die realiteite van die lewe jou tref, wil jy soms dan n slaappil drink en weer in die bed terugklim. Die silwerrandjie om die donkere wolke is...

    Mature
  • DAGBOEK VAN VERWYD.
    770 43 16

    Riaan en Robert Gerber is twee tiepiese geesdriftig en voorbeeldige tieners van die laat tagtigs. Hulle is mekaar Se beste vriend. Wanneer tragedie onverwags toeslaan, neem die lewe egter n onbeplande en veelysende wending. Die storie is geinspereer deur persoonlike herinneringe en gebeure uit my skool dae. Dit is n...

    Completed  
  • Die mense agter die deur
    708 23 1

    Soms, in die hitte van die oomblik, sê mense dinge wat hulle nie bedoel nie. Dit bring skeiding en vervreem geliefdes. Dikwels is die skade te groot om ongedaan te maak. Net so leer Isabel dat sy haar verhouding met Markus geskaad het en niks ooit weer dieselfde sal wees nie. Wat die toekoms nou inhou weet nie een van...

    Completed  
  • Die meisie met die stem
    2.6K 90 19

    Sy was geboelie maar nooit gebreuk... Caitlyn is in Matriek maar het die mooiste stem wat niemand van weet nie. Sy word nie juis raak gesien by die skool nie maar as daar een groep is wat haar by kom is dit, The Cats. Die klomp meisies boelie haar met geen einde. Die hoofseun, Dewald het een dag af gekom op n gesing k...

    Completed  
  • Mamma Mia (in Afrikaans)//✔
    1.6K 57 21

    Sophie trou binnekort maar weet nogsteeds nie wie de duiwel haar pa is nie. Sy spoor haar ma, Donna se ou dagboek op en vind egter uit dat sy dalk drie moontlike pas het. Dus, nooi sy hulle al drie uit na haar troue en hoop dat sy tessun hulle al drie sal kan uitmaak wie haar biologiese pa is. Maar gou val sy in haar...

    Completed  
  • Hoekom. ((Afrikaans))//COMPLETED✔
    3.3K 98 26

    Elaine is a bekende musikant en selfs a ma van twee. Maar buitens dit is sy selfs geskei. Sy staan sterk en gaan goed aan, maar wat gaan sy doen as sy besef dat sy dalk net weer terug verlief geval het op die pa van haar kinders. Mag Lukas dalk dieselfde voel of gaan hy maar aangaan met wie en wat hy is? vind uit en g...

    Completed  
  • Heaven Is For Real
    610 12 4

    Riley has the worst life between school and family! She had a very sick mother, drunk addict boyfriend and no father, her father killed himself, one day Riley... Made a bad decision and... Died Riley went to heaven for only a few days after, but she never believed in heaven! Until she saw her throne and God!