My naam is Karmi.
Dis sy blou oë wat my gevange hou in sy hart.💛 Ek is n total sucker vir liefde en kos , en het die vermoë om verlief te raak op vreemdelinge. Ek lees al wat n boek is en wens soms ek kan ontsnap van die regte wêreld , die harde realiteit , en my boetie se diagnose.