Karakters: Alexi, Meagan, Shaun, Hulle ouers.
Setting: Simondium Kollege, koshuis, huis.
*By Alexi se huis, oppad koshuis to*
Alexi se ma: Onthou jou slaapkussing, tandeborsel, skoene...moenie handdoeke vergeet nie!
Alexi: Kalmeer Ma, ek het alles klaar gepak.
Alexi se ma: *neem Alexi by die skouers en kyk haar in die oë*
My kind, ek wil net hê jy moet versigtig wees. Ek soek net die beste vir jou.
Alexi se pa: *kom ingestap*
Jou mas is reg , jy weet. Die voertuig is klaar gelaai. Alexi, jy moet daar afrond.
Alexi: Dankie Pa. Ek is in elk geval op pad soontoe. Mag ek 'n snoephappie saamneem?
*laai die voertuig en neem 'n pakkie roesyntjies*
*By Meagan se huis*
Meagan: Kom nou pa! Pa neem 'n ewigheid!
Meagan se pa: *skree in gang af en storm in*
Ek is gereed, ek is gereed. Ek wag nog die heeltyf vir jou!
Meagan: *frustrteerd*
Alles was soveel makliker toe Ma nog hier was!
Meagan se pa: *sug*
Kom, ons laat waai nou.
*By Shaun se huis*
Shaun se ma: *sukkel met bagasie*
Shaun! Klim ad van jou foon en kom help my asseblief?
Shaun: *staan op en gaan help, mompel*
En as ek nie wil nie?
Shaun se ma: *frustreerd*
Wat het jy gesê?!
Shaun: *verdedigend*
Niks nie!
Shaun se ma: Daarsy! Kom ons laat wiel.
Shaun: *verveeld*
Uiteindelik!
*By die ingang van Simondium Kollege Koshuis- sal bekend staan as SKK*
Meagan: *haastig uit die voertuig*
Baai pa! Veilig wees!
Meagan se pa: *nog in die voertuig*
YOU ARE READING
The complete school reports and essays
RandomYou have a school report or a 500 word long essay? You need inspiration? You hate being cheesy to come up with a cool or cute poem? You need an example? Or do you need a piece for drama? What about a prepared or unprepared reading? Look no further...