Dinge gaan goed, al moet ek dit self sê
Ek is op medikasie
Ek gaan terapie toe
Ek bly saam met die persoon
wie ek meeste liefhet in die wêreld
Ek het 'n kat
Sys baie vet
en ek is lief vir haar
Dinge gaan goed
Klasse is online
en ek sien nie my vriende gereeld nie
Selfs met Corona
gaan dinge goed
En ek is gelukkig
KAMU SEDANG MEMBACA
Klein Dinge
Puisi[Updated 2023] "Ons is klein dinge, maar jy is steeds groot vir my." Gedagtes vanuit die siel. Klein Dinge is ook bekend as "Sinnelose Dae" vanaf my ander profiel by @SofiaSeSkat