liefde en tye verby

0 0 0
                                    

ek het jou so baie lief gehad
dat dit seer gemaak het
ek dog nog altyd sulke liefde
is goed, is gesond
maar dit is nie
dit maak net seer

jou leuens het soos heuning oor jou lippe gegly

"ek is lief vir jou"
"ek is hier vir jou"
"vir altyd"

ek wens jy het eerder net niks gesê nie

los my uit
laat my vreugde weer terugkeer
mag liefde weer gloei

Kamu telah mencapai bab terakhir yang dipublikasikan.

⏰ Terakhir diperbarui: Mar 06, 2024 ⏰

Tambahkan cerita ini ke Perpustakaan untuk mendapatkan notifikasi saat ada bab baru!

Klein DingeTempat cerita menjadi hidup. Temukan sekarang