ek kan nie veel van my kinderdae onthou nie
maar elke nou en dan room ek aaklige nagmerries
daar is geskree en geslaan
en tekere gegaan
is dit waar?
het dit als regtig gebeur,
was ons in gevaar?
of is dit net my kop
wat opgefok is?

YOU ARE READING
Klein Dinge
Poetry[Updated 2023] "Ons is klein dinge, maar jy is steeds groot vir my." Gedagtes vanuit die siel. Klein Dinge is ook bekend as "Sinnelose Dae" vanaf my ander profiel by @SofiaSeSkat
herhinneringe
ek kan nie veel van my kinderdae onthou nie
maar elke nou en dan room ek aaklige nagmerries
daar is geskree en geslaan
en tekere gegaan
is dit waar?
het dit als regtig gebeur,
was ons in gevaar?
of is dit net my kop
wat opgefok is?