wat kan ek doen om ooit jou vergifnis te kry
wanneer wat ek gedoen het
onvergeefbaar is.
is jy steeds lief vir my?Jy sê
"my lief, maak nie saak
hoe ons mekaar verloor nie
jy het altyd
'n kosbare plek
in my hart".
YOU ARE READING
Klein Dinge
Poetry[Updated 2023] "Ons is klein dinge, maar jy is steeds groot vir my." Gedagtes vanuit die siel. Klein Dinge is ook bekend as "Sinnelose Dae" vanaf my ander profiel by @SofiaSeSkat
'n gesprek
wat kan ek doen om ooit jou vergifnis te kry
wanneer wat ek gedoen het
onvergeefbaar is.
is jy steeds lief vir my?Jy sê
"my lief, maak nie saak
hoe ons mekaar verloor nie
jy het altyd
'n kosbare plek
in my hart".