'n Gedig sonder 'n naam

1 0 0
                                    

Ek is nie genoeg nie.
Jy kon die nie self sê nie, kon jy.
Maak dit my meer seer?

Ek skryf n gedig sonder 'n naam.
'n Pakkie papier om my te help.

My keel trek styf daar waar hy begin
en my oë kyk glasserig na alles om my.

'n Gedig sonder 'n naam,
'n doellose spraakbeurt.

'n Hoer wat niks kan reg doen nie.

'n Traan sonder krag, sonder asem.

Dit maak soveel meer seer
om 'n gedig sonder 'n naam te wees.

You've reached the end of published parts.

⏰ Last updated: Sep 02, 2021 ⏰

Add this story to your Library to get notified about new parts!

PoetryWhere stories live. Discover now