melk tert

0 0 0
                                    

Kors:
1 1/2 koppie flour
1/2 koppie botter
3 tee lepel bak poeier
1/2 koppie suiker
1/2 melk
1 eier
Knippie Sout

Vulsel:
3 koppies melk
2 eier
1 eetlepel flour (hoog vol)
Vanilla essence
3 eetlepel botter
1 eetlepel botter
1 1/2 eetlepel mazina (gelyk vol)

Metode:
1.klop botter en suiker tot romerig is voeg eier by, Dan flour, melk,Sout en bak poeier MENG deeglik.
2. Smeer die deeg in 2 grooterige koek bake af 3kleintjies, skep die Vulsel in en bak.
4.kook 2 1/2 melk met 1/2 eetlepel suiker MENG dit deur.
5. 1 1/2 eetlepel suiker Om eier gele, mazina en flour met die Ander.
6. 1/2 koppie melk en roer dit in die melk wat kook haal van die stoof af en roer die Botter en vanilla essence en styf geklopte eier Witte in skep in die bakke.

The Pastry Cookbook Where stories live. Discover now