rosyntjie brood

0 0 0
                                    

1 lb brood deeg.
4 kop meel
1 kop ontpitte rosyne
1/2 eier
1 eet lepel suiker

Metode
Maak deeg aan Soos vir wit brood. Voordat die deeg in pan geplaas word knie in, 1 kop ontpitte rosyne. Maak op Soos witbrood. Voordat gebak word Smeer met mengsel van 1/2 geklitste eier, 1 eet lepel suiker, Bak Soos wit brood

The Pastry Cookbook Where stories live. Discover now