1 lb appel kose
1 gelling water
1 kop water
1 1/2 eet lepel kalk
2 kop suikerBreek en was. Versigtig Oop. 1lb appelkose.
Week oornaag n mengsel van kalk gelling water
Kook saam suiker,water appelkose uit kalk. Spoel af en plaas kokender stroop mengsel.
Kook totdat vrugte deur skynend en stroop dink is.
Skep in n bottel.