1 lb taai pil perskes
1 1/2 kop water
1 1/2 kop suiker
2 stukkies gekneusde gemanselSkil en sny in stukkies die taai perskes.
Bedek in kastinel met kop water, kook tot dat perskes sag is.
Laat 2 uur or nag.
So staan, gooi water af en MENG suiker gemmer kook goed.
Plaas in kookende stroop, kook tot dat deur skynend en stroop dink is.