1/2 lb botter
1 1/2 kop suiker
2 eier
3 kop meelblom
Knippie Sout
1 ophoogte tee lepel bak poeier
1/2 tot 3/4 kop melk
4 piesangs
1 tee lepel koeksoda
1 tee lepel vanilla essence
2 lb panRoom botter, kop suiker, klop eiers roer dit by die Botter mengsel.
Sif saam meelblom bakpoeier Sout saam
Los op melk, koeksoda roel meel mengsel Om die beurt by botter mengsel met Melk.
Bruk die piesangs fyn roer dit by die deeg in voeg vanilla essence by en bak.