Die toer
Op die toer was alles vreemd . Die oomblik toe ons van die bus afgeklim het , het alles verander . Ons het nie regtig gepraat nie en wanneer ons het was ons kortaf met mekaar .
Ek onthou toe ek hom sien by 'n ander meisie , my bloed het gekook ,my hart was vir 'n oomblik in stukke . As dit nie vir my inner voice was nie sou ek die meisie aan haar ponie tail rondruk en hom aanvat ,
Maar ek het net daar gestaan , met 'n hart wat deur my ribbekas wou spring. Dit was nie so moeilik gewees om lip taal te lees , hy het vir haar nommer gevra , nie dat ek verbaas was nie , Sy was mooi gewees , nie een elke puisie of merk op haar gesig nie , haar hare was naturlike groot krulle gewees en Caramel-bruin kleur sou nie vir iemand soos sy gaan nie ?
Toe onthou ek vir 'n oomblik hoe ek gelyk het . My hare wou nooit saam werk nie So dit was permanent in n lae ponie stert , my oë was nie regtig iets opwindend nie , maar ek het van die bruin-groen sirkels gehou om my oë , met klein pupils , maak nie saak wat nie !
In die oomblik besef ek dat ek myself met haar vergelyk het , wat nie 'n goeie ding was nie ,ons elkeen is op ons eie manier besonders .My hart was seer en 'n effe jaloersgheid het in my gedagtes kom baljaar . ek het waarlik gedink ons sal okay wees . Hy het sy beste vriend , Armand gestuur om my te los , ek het gedink hy was 'n lafaard dat hy dit nie self gedoen het nie .
Later die middag oppad terug na die terrein waar ons gebly het , het ek aandete geskip en op die bed gaan le , ek het so baie gehuil en een laaste sug uitgeblaas en aan die slaap geraak.
Die aand het hy , Armand en die ander ouens aan die tent kom klop en hulle het klippe gegooi en my naam geroep dit het my wakker gemaak , maar ek het my nie gesteur nie , net verder geslaap en probeer vergeet van hom en die feit dat my hart in stukke is.
Oppad terug huistoe het hy en Armand by my en Sonique kom sit ,Sonique het vir hulle geselskap gegee terwyl ek in die verte gestaar met my bloed rooi pofferige oë, Ek het ek die trane gevoel wat hulle weg na my oë vind net hard probeer terug sluk " jy kan nie nou huil nie , Rochelle nie voor hom nie !"het my innerlike goddess met my gestryn
Dit was omtrent 5 dae daarna toe hy eerste vir my hello sê , ek wou nie met hom gesels nie , hy het my hart gebreek met iemand wat nie eers in ons provinsie bly nie ekt gedink dit is stupid hoe hy haar weer sien ... maar daar het 'n skadu van verligting bo my gedagtes rond gefloat .
Ek het my trots gesluk en met hom gepraat , hy het gesê hy is jammer en dat dit 'n fout was , my hart het 'n effe glimag gehad , maar het steeds pyn gevoel toe ek weer dink wat hy gedoen het .Ek het hom weer 'n kans gegee , ek kon nie sonder hom leef nie , ek het regtig my hart en siel oopgemaak vir hom, ek het baie omgegee vir hom .
Ons het weer aan gegaan soos normaal . Dit was October maand en skool was amper klaar .
Min het ek geweet dat my hart vir die tweede keer gaan breek."Rochelle, ek trek na my pa toe , Desember maand ,hy bly in Namibia en eks onseker of ek weer terug gaan kom ,of weer hier gaan kom bly"
Ek het sonder twyfel begin huil , ek kon voel hoe my hart breek van vooraf , die gedagte dat ek nie hom gaan sien ,nie vinnig weer nie het my hart oopgeruk , terwyl die sluise van my trane oopgegaan het , ek het net weg geloop nie geweet wat om te sê nie.My vriendin Adante de la Rosa , het my getroos & saam my gehuil , ons het ook ontmoet by Braam se partytjie en dadelik vriendinne geword .
Sy het vir my gesê ons sal eendag weer ontmoet as dit 'meant to be' was ,maar ek wou nie aanvaar dat my vreemdeling weg moet gaan nie .
YOU ARE READING
Liefde is vir die voëls
Romancehierdie volgende storie handel oor 'n meisie wat smoor verlief is op 'n ou en kon omtrent niks daaraan doen nie . En op het 'n dag het die ou uiteindelik die meisie raak gesien en het besef hy kry gevoelens vir haar . Die meisie was 'n jaar ouer as...