"so al wat jy moet saam bring is jouself en daai pragtige glimlag van jou , dis immers ons laaste tyd saam" , my stem het bewerig geraak en dit het gevoel of ek in n gat val toe ek die woorde vir Braam sê ... Hy het net gelag en gesê "dis reg" ..
Die dag het stadig verby gegaan en al wat Ek wou doen was om by die aand uit te kom ..
"Rochelle!" Was die laaste woorde wat ek gehoor het voor Ek besef dat ek op die vloer le en kay-lee bo op my.
"Dis vrydag en dis al 4 uur nog net n uur en ons gaan almal saam kan wees en movies geniet " haar opgewondenheid het gemaak laat ons altwee spring en klip hard lag op die vloer.Voor ons besef het was dit al 5 uur en die seuns het opgedaag , handsome as ever . Kay-lee en Maryke het dadelik met hulle ouens begin praat en 'n spot gekry op die bank terwyl Ek skaam voor Braam gestaan het . Hy het geglimag en ek het gesmelt .
Kay-lee se ma en Maryke se pa het pizza gaan koop en kay-lee en Maryke het saam gegaan. Ek en Braam was alleen by die huis besig om lilo and stitch te kyk . Nie regtig so n great movie nie , maar ay ons was nog jonk en het dit geniet .
"Rochelle, hoekom is jy so skaam?"
Sy woorde het gemaak dat Ek dadelik begin bloos.
"Ek weet nie , haha." Het ek met n bewerige stem gesê ..
Hy het net Na my gekyk en Vir my gelag . Hy het reggop op die bank gesit en ek het met my kop bo-op sy bene gaan le , hy het met my hare gespeel en Vir een was lewe perfek .
Ek het aan die slaap geraak en sy hande het oor my gesig gestreel om my wakker te maak , Kay-lee se harde stem het my dadelik laat jump .
Ek het badkamer toe gegaan toe Kay-lee eweskielik die badkamer deur oop ruk en dadelik met haar vrae begin .
"Kay ,kan jy nie klop nie!!"
"Sorry chelley , soooo wat het julle gedoen ??""Ons het net gele of Wel ek het gele in silence en hy het met my hare gespeel ."
"No kissing ??"
"Oh my soul , nee kay-lee."
"Well ons het pizza gekoop en n scary movie uitgeneem , Kom ons wag net vir jou"
Toe ek voor die spieel staan sien ek hoe woes my hare staan en hoe my eyebrows staan .
Ekt n borsel gegryp en dadelik my hare uitgekam en gehoop Vir die beste.
Toe ek uit die deur stap het almal in die eetkamer gesit besig om pizza te eet. Braam het vir my gekyk en vir my geglimag . Sy glimlag maak die wêreld heel Ek sweer .
"Watse scary movie het jy gekry kay-lee?" Vra Braam met spanning
" The bye-bye man"
"Oh" is Al wat Braam kon uitkry .
Ons het almal die movie gekyk en geniet tot Kay-lee se ma kliphard gil :" dis al Na 10."
Dean het sy foon uithaal en gesien dat hy 30 missed calls het . Sy ma was darm nie n kwaai tannie nie ,maar 30 voice calls ?
Met n bewerige stem het Dean sy ma gebel en daarna met n verligtende smile na ons gekyk.
"Mag ek oorslaap", vra Braam en Dean gelyk , Braam sê dat hulle baie ver bly en dat sy ma nie gaan ry nie en my Tannie Gaan sukkel in die donker om daar uit te kom . Dean se ma het gesê dat sy hom more oggend vroeg sal Kom haal.
My tannie het gesê dis reg en die seuns het opgewonde na ons gekyk en terug bank toe gehardloop en die movie veder gekyk .
YOU ARE READING
Liefde is vir die voëls
Romancehierdie volgende storie handel oor 'n meisie wat smoor verlief is op 'n ou en kon omtrent niks daaraan doen nie . En op het 'n dag het die ou uiteindelik die meisie raak gesien en het besef hy kry gevoelens vir haar . Die meisie was 'n jaar ouer as...