Voor ek aangaan wil ek regtig net graag dankie sê vir almal wat dit lees ,asseblief vote en comment 🙌🍦 ek wardeer dit ongelooflik Baie ..
Ek hoop julle geniet dit soveel soos wat ek doen🐰🐹
«R»"Chelley , ons gaan 'n movie-aand hou , Maryke gaan haar ou nooi , jy kan vir Braam nooi en ek gaan vir Dean nooi" het Kay-lee opgewonde oor die foon gepraat . Sy was so opgewonde , maar ek moes erken ek was ook , heel eerste keer saam Braam by famielie se huis ... Dit was stresvol , my niggie , Kay-lee is 'n besonderse
YOU ARE READING
Liefde is vir die voëls
Romancehierdie volgende storie handel oor 'n meisie wat smoor verlief is op 'n ou en kon omtrent niks daaraan doen nie . En op het 'n dag het die ou uiteindelik die meisie raak gesien en het besef hy kry gevoelens vir haar . Die meisie was 'n jaar ouer as...