een alles

42 2 0
                                        

(Baie min mense sal hierdie gedig verstaan. Net 'n sekere soort mense het al so 'n vreesaanjaende ervaring gehad. So as hierdie alles Grieks vir jou lyk, is jy eintlik gelukkig)

een alles
~ Cynel Gildenhuys, 22/06/2017

is vasgevang in
nou is te naby aan
plat is gekneus
tussen oorweldigende gevoelens
van sensasie sak toe op
té sienhoorvoel
verboureerd hier
van teen aan-gesig
kom net meermeer
verby stopstrate deur
bly voortaan vasgebind
gebonde oomblik
pluk probeer losbreek

Die Bakstene van my LewenspadWhere stories live. Discover now