Gedigte is lankal nie meer nét gedigte
dit is iets wat emosies uitbeeld
iets wat jou laat vergeet van die pyn berigte
iets wat dít verbeter, jou selfbeeldGedigte is emosies op papier
emosies wat vir jou gluur
want papier oordeel nie jou
en penne luister net vir jouGedigte is iets wat jou vrees ontneem
iets wat goed nie net aanneem
want siele maak jou seer
met woorde wat jy nie kan beheerGedigte is lankal nie meer nét gedigte
dit is iets wat emosies uitbeeld.
YOU ARE READING
Gedigte
PoetryGedigte wat ek self geskryf het. Meeste van my gedigte is Afrikaans maar daar is ook n paar Engels !