Totsiens

59 0 0
                                    

Totsiens is moeilik om te sê
ek wil nie in my doodskus gaan lê
ek wil nie gaan
eks nie by die einde van my baan

Totsiens wil ek nie sê
ek wil die einde nie hê
vir my om dit vir jou te sê is moeilik
ek kan dit nie indink

Ek gaan dit nie oorleef
ek wil dit nie sonder jou beleef
maar die lewensreis is te lank vir my
en ek kan nie langer die hartseer vermy

Snags huil ek my aan die slaap
ek wil dit nie langer doen
ek wil hê my lewensreis moet eindig met n soen
en my laaste wens is om saam jou te vergaan in die Kaap.

GedigteWhere stories live. Discover now