Wanneer ek jou weer sien

34 0 0
                                    

Wanneer ek jou weer sien gaan ek vir jou sê
ek gaan vir jou sê dat jy is wat ek wil hê
ek gaan jou sê
dat ek snags langs jou wil lê

Wanneer ek jou weer sien gaan ek myself wees
jy kan my dalk nog nie soos 'n boek lees
maar ek gaan glimlag
want dis net jy, jy maak my dag

Ek gaan jou dalk nooit weer sien
dan sal ek jou nie kan sê
dat ek iemand anders gaan dien
want jy wil nie dit hê

Ek gaan jou moet verlaat
dit was net te laat
ek gaan sonder jou oorleef
ek gaan als anders beleef.

GedigteTempat cerita menjadi hidup. Temukan sekarang