Almal lewe in die verlede
en hulle vergeet van die hede
niemand weet meer hoe om te lewe
almal vrees en beweIn die verlede het ons gebeur
toe dit eindig het dit my in twee geskeur
"ons" is in die verlede, ek en jy
en dit is verbyMaar moet net nooit van my vergeet
al het ek die minste geweet
ek het geweet jy was n fout
ek en jy was soos soet en soutEk dink dis tyd vir my om te gaan
voordat ons albei vergaan
jy, jy het nog baie tyd
maar ek, ek het te lank gepleit.
VOCÊ ESTÁ LENDO
Gedigte
PoesiaGedigte wat ek self geskryf het. Meeste van my gedigte is Afrikaans maar daar is ook n paar Engels !