Hande (Afrikaans Version)

4 1 0
                                        

Hande

Ek sit hier
My brein vlieg nie weg
Op wolkes van gedagtes nie
My liggaam is stil
Terwyl ek sit net en luister,
In hierdie oomblik,
Met jou
En jou warm hande
Wat perfek lê
Op myne

Of The SoulStories to obsess over. Discover now