lemoen koek

0 0 0
                                    

1 1/2 lb. Meel
3 eiers
1/2 lb. Botter
2 Lemon se sap
2/3 lb. Suiker
1 lemoen se gerasperde skill
2 tee lepels bakpoeier

1. Skei die eiers se wit en geel.
2. Klits elkeen apart.
3. Klop nou die suiker en botter tot n room.
4. Voeg by die meel, bakpoeier lemoen skill, sap en wit en geel van die eiers.
5. Meng dit daarna met die botter.
6. Die deeg is nou ge reed om gebak te word.
7 ver hit oond op 180°

the royal pastry book Where stories live. Discover now