400 ml strooi suiker
375 g sagte botter of margarien
7 eiers
750 ml bruis meel, gesif
18 ml bak poeier, gesif
2 ml sout
60 ml melk
10 ml vanilla essenceKlits Al die koek bestandele saam in n Groot mengbak tot n gladde, sagte beslag.
Skep die beslag in die voorbereide pan en maak bo-op gelyk met n deeg - skraper of die agterkant van n lepel.
Bak 25-30 minute tot die koek goudbruin is en n toetspen wat daarin gesteek is, skoon uit- Kom.
Keer die koek op n braad- rak uit en laat heeltemal afkoel.
Maak 1 Groot koek Genoeg vir 15-20 mense.Botter versiersel
Klits 180g botter of margarien.
750 ml gesifte versiersuiker, n knypie Sout.
20 ml water en 10 ml vanilla essence tot dit n Smeer bare dikte het.
Smeer die versiersel oor die koek of spuit dit met n versierbuis daarop.