sweedse rol ("Swiss Roll")

0 0 0
                                    

3 eiers
1/2 koppie meel
1/2 koppie suiker (caster sugar)
1 tee lepel bakpoeier

1. Klits die geel en die wit van die eiers apart.
2. Klits die geel van die eiers en die suiker goed.
3. Daarna word die wit van die eiers en die bakpoeier ingeroer.
4. Meng nou die meel en die bakpoeier en voeg dit by die mengsel.
5. Roer baie goed deur mekaar en bak in n broodpan.
6. Strooi growwe suiker op n skool klam doek en gooi die koek daar op uit.
7. Smeer fun appel koos konfyt daar op en rol dit op.

the royal pastry book Hikayelerin yaşadığı yer. Şimdi keşfedin