2 koppies ge sifte meelblom
1 koppie suiker
2 1/2 teelepels bakpoeier
2 eiers
1/4 teelepel sout
3 eetlepels donker stroop
1 teelepel kaneel
1/2 koppie botter
7 eetlepel koue sterk koffie1. Six die meel met die bakpoeier, sout en kaneel.
2. Klop die suiker en botter tot room.
3. Daarna die goed geklitste eiers.
4. Meng nou al hierdie bestandele saam.
5. Nadat dit goed Geroer is voog die meel en die koffie om die beurt by.
6. Bak in n matige oond vir ongeveer 30 minutes.