Die Chihuahua het defenitief gepee..

37 1 4
                                    

Vir ons wys? Wat wys? Oh, dit wat vir ons nou gewys gaan word is wat nou vir ons gwys gaan word! Wat? Nevermind.. ek kanie glo na al hierdie jare gaan ek uiteindelik sien wat agter hierdie mure le.

Om doodeerlik te wees, ek is nogal bang, wie sal nie wees nie?

Seker Mnr. Kluisenaar hier. Maar natuurlik het hy dit al voorheen gedoen, dis van tweede natuur vir hom- ek hoop.

Ek is verlore in my gedagtes so ek is die eerste om op te staan. Skielik besef ek wat ek doen en kyk om my na die ander. Keenan lyk asof 'n tor nou deur sy bed-head-wat-hopeloos-te-lank-vat hare gevlieg het. Kendra en Miandrea lyk asof 'n Chihuahua nounet in hulle beste paar Jimmy Choo's gepee het. Hoe aardig, siestog!

Zane het obviously nie 'n cooking clue wat aangaan nie. Elzaan loer vir die deur. Haar gesig se alles: as ek teen 'n spoed van 60.77549 km/h deur toe hardloop en gelukkig genoeg is om nie in my eie bangheid te gly nie, behoort ek redelik veilig te wees sodra ek buite die huis is!. Shame, dat sy al daaroor dink.

Niemand beweeg nie, so ek sit maar weer. Dan staan Zane op. Dan sit hy weer soos Keenan opstaan. Sodra Keenan weer sit is Kendra op. Almal besluit maar om op te staan soos sy weer gaan sit. Sy gee 'n traumatiese sug en staan weer.

"Pateties," mompel sy saggies. Tell me about it gurllll!

Die kluisenaar staan op en loop oppad na die gang toe waar... waar ons kat en muis sessie afgeloop het. Ergste. Herhinnering. Ooit. Ons stop by die *kry n krap in die keel* selfde staal deur.

Mnr. Kluisenaar haal sleutels uit- 3 van hulle. Een vir elke monster. n Koue rilling kruip op by my rug en ek kan amper voel hoe die koue lug van die deur af beweeg. Hierdie deur is duidelik gemaak om iets uit te hou. Of iets binne...

"Bly net stil en bly in die middel van die pad. Moet NIE aan die hokke raak nie. Moenie dat hulle met jou emosies speel nie," se my buurman met n ernstige gesig, "Is julle reg?"

"Uh uh!" fluister Kendra en Miandrea gelyk. Ok, die Chihuahua het defenitief in hulle skoene gepee. "Ons gaan liewer in die kar wag." Hulle draai om stap weg en na n paar sekondes is net hul hakke se kliek-kliek geluid erkenbaar. So nou is dit net die Fantastic 4: Zane😍, Keenan👦,Elzaan👯en ek🐒. Oh, en natuurlik ook 🐻🔊!

Kry jy dit? Ja? Nee? Oh. Ok. 📣BEAR GRYLLS!!!!

_______________________________________________________

SO MY DIERBARE MATERS (TAYLOR ft. SELENA &QUEEN NOELLE)- YOU KNOW WHO YOU ARE!!

ANYWAY, HIER IS DIE CHAPTER WAAROOR JULLE SO GEKLA HET 😁!

AAN AL MY LESERS (wie ookal julle is):

DIE STORIE GAAN NET BETER VAN HIER AF RAAK! YAY! JAMMER VIR DIE KORT CHAPTERS MAAR DIS NOGAL MOEILIK OM OP MY TABLET TE TIK WAT SE SKERM ENIGE TYD MY VINGERS KAN SNY! SO, JULLE IS BAIE WELKOM!

STERKTE MET DIE EKSAMENS💕💖💙💚💛💜💌

Die Avonture van AnnelienWhere stories live. Discover now