Dana en Herman staan langs Diané se bed en kyk na haar gesiggie onbewus dat sy haar fingers effens beweeg het.
Die dokter het dit gesien. Sy het na hulle gestap en hulle n glimlag gegee.
"Sy sal binnekort by kom." Glimlag Dokter Van Vuuren en knip oog vir Dana wat terug na haar geglimlag het.
"As sy waker word, sal jy dalk terug wil trek?" Vra Dana waar sy langs hom op die bank le oppad om aan die slaap te val.
"Sal enige tyd." Beantwoord hy saggies en gooi sy arm om haar skouer waar haar hoof op sy bors rus.
"Okay." Kom saggies uit haar mond.
Sy maak haar oe toe en haal diep asem in.
"Dana?" Fluister hy en voel hoe haar liggaam tot ruste kom. "Dana?"
Sy kyk slaapend op na hom en gee n klein glimlag.
"Is jy oukei?" Wil hy weet.
"Ek is net moeg." Beantwoord sy en voel sy hand op haar wang. "Ek is bang om eintlik te slaap. Ek wil haar vas hou. Ek wil haar nie laat gaan nie. Ek verlang na haar."
Herman le n soen saggies neer op haar voorkop en kyk weer na haar wat na hom kyk.
"Ek sal by jou le tot jy aan die slaap is." Fluister hy saggies so naby om haar te soen.
"Nee." Fluister sy en vryf haar vinger oor sy ken. "Bly by my."
Net toe hulle dink hulle gaan soen kry Dana n waarskuwing van haar foon dat sy batery pap.
Sy gee n simpel giggel en laat val haar kop weer op sy bors.
Sy is vas aan die slaap na n rukkie. Herman kyk na sy slapende prinses wat by hom is maar nog nie gered is nie.
Hy dra haar in albei sy arms soos n bruid na haar kamer.
Hy le haar saggies neer op haar bed en trek n kombers oor haar lyf.
Hy le n soen neer op haar voorkop en loop uit haar kamer uit.
YOU ARE READING
My hartjie (Afrikaans)
Mystery / ThrillerLekker kort afrikaanse storie *** Diane is Dana se enigste dogtertjie en is sommer vreeslik baie lief daarvoor om vriende te maak met almal. maar buitens dit ken sy nie n enkele woord oor haar pa nie. Dis nou al tien jaar en gepraat van die duiwel d...