HOOFSTUK NEGE

42 1 0
                                    

"Dana."

Dis moeilik om n duidelike prentjie te kry van die lig na n aand se rus.

"Dana."

Dana kyk na Herman wat by haar op die bed gesit het en haar probeer waker maak het. Hy lyk oorlaai met n vreugde en blydskap.

"Dana, sys waker. Diané het by gekom." Glimlag hy en help haar reg op sit.

"Sys waker?" Vra Dana en raak aan sy wang.

"Ja." Glimlag hy.

Sy begin lag van blydskap.

So vinnig soos wat jy tot drie kan tel spring sy uit die bed en hardloop na haar hangkas.

Die tweetjies hardloop af in die gang verby pasiente tot hulle kom by Diane se kamer.

Diané kyk na Dana en sit regop in haar bed.

"My hartjie. Jyt by gekom." Dana hardloop na haar dogtertjie toe en gee haar n drukkie.

"Mamma, wat maak ek hier?" Vra sy geboureerd en kyk na Herman wat ook nader gestap kom. "En wie is die oom?"

"Diané, die is jou papa." Glimlag Dana en maak plek vir Herman om sy dogtertjie n drukkie te gee.

Sy gee hom n stywe drukkie en laat gaan weer. Met jong wilde oe kyk sy na Herman en gee n skerp glimlaggie.

"Is dit waar dat papa vir mamma gered het toe sy swanger was met my?" Vra Diané vraend aan.

Dana gee Herman n wulpse glimlag en wys hom om haar te vertel.

"Ek gaan julle vir n oomblik los." Glimlag Dana en gaan uit die kamer.

"Het mamma jou vertel?" Vra Herman met n reisende glimlag.

"Syt gese dat papa n skoot vir haar wou vat. Maar omrede papa nie wou het ek moet groot word sonder papa nie toe bekly papa teen die man en maak hom perongeluk dood. Is dit hoekom papa weg was? Omdat papa gestraf moes word?" Vra die klein dingetjie met wonder in haar stem.

"Jy weet papa is baie lief vir jou. Ek het net nooit briewe geskryf nie omdat papa nie wou he jy moes wonder nie." Vertel Herman en voel hoe sy met haar klein handjies in syne speel.

"Papa is n held." Glimlag Diané en vergelyk haar klein handjie met haar pa s'n. "My en mamma se held."

"Ek sal die wereld aan vat vir jou en mamma." Glimlag Herman en gee sy dogtertjie n drukkie.

Dana staan met n glimlag en wag tot Herman uit kom. Hy kyk na haar en gee n glimlag.

"So, wat dink jy?" Glimlag sy en wag vir hom te reageer.

"Ons het n baie goeie werk gedoen." Reageer hy.

Sy gee n lekker lag. Een van die waarvoor hy so lank gewag het. Sy kyk na hom en eindig haar lag met n trotse glimlag.

"Het ek jou al gese hoe baie lief ek vir jou is?" Vra hy uit die bloute.

Sy gee hom n skok kyk en sonder om twee keer te dink gryp hy haar om haar lyf en plak sy lippe op hare.

Sy is geskok met die aksie maar stop dit inelk geval nie.

Soen sy terug?
Natuuuurlik!

My hartjie (Afrikaans)Where stories live. Discover now