Cara beleef verskillende emosies op eenslag. Sy gee moed op, op alles en almal. Sy will net verdwyn en nooit weer terug kom nie. Sy word geboelie by die skool en die seuns abuse haar maar sy vertel niemand nie en DRA n geheim verjare saam haar! Tot Greg Cloete opdaag en sy weer uitsien indie lewe.
Vind meer uit oor Cara se lewens verhaal
Die boek is my eerste probeer slag en die boeke wat ek op wattpad lees het my geinsprireer en daar is soveel om tesê vir my gunstelling skrywers dankie vir die inspirasie julle gee my soveel hoop en DAT dit perfek is vir my om die idees wat in my gedagtes oppop kan publish en met julle wat in my kop aangaan
Weereen dankieLiefde: Lily
YOU ARE READING
My eie Fantasie
RomanceHoekom staan sy nie op vir haarself nie? Daar is soveel dinge wat op haar hart is maar sy praat met niemand nie! Sy haat die lewe en het opgegee op alles. Sy wonder hoe kan sy aangaan en die verlede agter telaat. Somtyds net somtyds kry n mens n nuw...