Hoofstuk 2

192 7 0
                                    

Hy probeer my klere uittrek maar ek skop hoe weg en hy begin lag.
"Ag moenie so wees nie skatebol. Ek gese jy moet saam werk dan sal ek jou laat gaan!" Trane rol oor my wange en ek staan still laat hy voort gaan om my klere uittrek en n snik ontsnap my bors.
Ek le verskrik op die vloer en trane rol van voor af oor my wange en ek speel die toneel weer en weer oor in my gedagtes! Hoe kan n mens soos hy lewe hy verdien nie n kans om telewe nie.

Ek hoor n geweer skoot onder in die gang en ek probeer opspring maar my lyf werk nie saam nie. My kamer deur se slot word af geskiet en daar staan hy in lewende lywe!
"Hoe het jy my..." Voordat ek my sin kon kla maak druk Tristan my vas en ek begin van vooraf huil.
"Kom" Dit is al wat hy se terwyl hy my optrek. Daar is bloed op die grond.
"Liewe hel is dit wat Kevin aan jou gedoen het. Cara moenie warry nie hy sal nie jou weer kry nie." Lag Tristan terwyl ons oppad is na my ma toe.. Hy is soos n boetie vir my ons ken mekaar al ons lewe lank.
"Hoe het jy my gevind." Probeer ek weer vir Tristan vrae..

Vind in die volgende hoofstuk uit hoe Tristan vir Cara gevind het.

My eie FantasieWhere stories live. Discover now