Hoofstuk 3

139 4 2
                                    

Tristan staar nog n hele rukkie voor hom voor hy my antwoord.
"Daar was n camera in die ring wat ek twee jaar terug vir ons vriendskap vir jou gekoop het." Se Tristan. Ek is so geskok ek staar hom met ongeloof aan.
"Jy het wat? Vertrou jy my nie Tristan! Ek weet nie meer nie! Dit gaan al twee jaar so aan ek is nie meer n kind nie ek word Junie twintig regtig Tristan growup" ek spring uit die motor en loop na die deur toe met trane in my laat ek skaars sien waar ek loop. Ek trip en val oor n klip. Skaars n minuut toe is Tristan langs my om my op tehelp my ek ruk weg en skreeu.
"Los my uit loop net. Moenie weer jou voete op my ma se perseel sit nie!"
Tristan staan ek kyk my net geskok aan en draai om en loop terug na die motor toe.

My ma is nie by die huis nie en dit is rustig. Ek gaan tap vir my lekker warm water in die bad en le amper n uur en n half in die bad. Daar is stemme in die huis wie kan dit wees?
Ek loop af met die trappe en sien my ma onder met n aantreklike ou en gesels. Net toe ek wou om draai sien sy my!

"Cara is dit jy? My kind o my kind is dit nie wonderlik om jou weer in ons tuiste tesien nie!" Se my ma met trane in haar stem en omhels my.
"Ma ag ma ek so na jou verlang dit was maande laas wat ek weer soos n mens gevoel het." Antwoord ek en kyk na die ou wat langs my ma kom staan!
"Aangename kennis Cara my naam is Greg ek so baie van jou gehoor. Ek is bly ek kan jou ontmoet." Groet die aantreklik man my. Hy lyk om en by iets in die twintig.
"Aangenaam Greg." Antwoord ek op sy groet baie skamerig.

Vind in die volgende hoofstuk uit wat gaan verder tussen Greg en Cara gebeur... Ek wonder ook..

My eie FantasieWhere stories live. Discover now