Hoofstuk 4

136 2 3
                                    


Ek was nooit so skaam soos venaand nie. My asem jaag, my hartklop versnel toe ek opkyk vas in sy oe. My ma staan en glimlag net vir ons.
"Mamma wanneer eet ons? Ek sterf van die honger! Wie is lus vir koffie? My mond water all!" Vrae ek in een stem is so lekker om my ma weer te sien.

Nadat ons aan tafel sit was daar eers n ongemaklike stilte tussen ons. Greg het die stilte gebreuk en vir my gevrae
"Cara so vertel my wat swot jy?" Ek kyk geintreseerd na hom en antwoorde!
"Ek wil meer ingaan in n gesondheidsterupeut want dit is vir my n voorreg om mense te help met hulle gesondheid." Vertel ek vir Gerg.
"Ek sien, dit klink baie intressant!" Se/vrae Greg my.
"Ja dit is verskriklik lekker" antwoord ek
My hande begin bewe hy is verskriklik aantreklik.

Die aand verloop gesellig en na aandete het Greg my gehelp met die kombuis en ons het oor my skool jare en sy skool hare gepraat dit was die lekkerste aand in n leeftyd. Hy is verskriklik oulik en...
"Cara jy is die mooiste meisie wat ek ontmoet het." Sê Greg
Wat het hy sopas gesê?
"Akskies kon lekker hoor nie wat het jy gese?" Vrae ek vir hom.
"Ek dink jy het my gehoor." Antwoord hy my op my vraag
Hierdie man se kop vat nie lekker nie.

Wie is Greg?
Hoe ken hy Cara se ma?

Naabot mo na ang dulo ng mga na-publish na parte.

⏰ Huling update: Apr 30, 2018 ⏰

Idagdag ang kuwentong ito sa iyong Library para ma-notify tungkol sa mga bagong parte!

My eie FantasieTahanan ng mga kuwento. Tumuklas ngayon