Select All
  • Die Ballerina en die Mechanic
    992 25 1

    Wat het n ballerina en n motorwerktuigkundige in gemeen? Kan twee mense uit twee verskillende wêrelde en agtergrond mekaar tog perfek aanvul? Vind self uit wat gebeur wanneer familie drama en onbeplande gebeure Talita en Regard se lewe op hulle koppe draai.

    Completed  
  • Jy lyk net soos sy...
    121 8 1

    Dis 'n storie oor 'n meisie wie se ma haar alleen gelos het met 'n pa wat haar mishandel en gebruik. Sy kan met niemand praat nie, want sy ken niemand nie... Sy probeer al lank om weg te kom, sal sy dit reg kry??

  • 'n Tango
    11 0 1

  • Bella
    362 6 1

    Bella is 'n jong vrou, wie se familie haar ure se plesier verskaf met al hul streke. Deel saam met haar in hul lief en leed.

    Completed  
  • Groen
    4K 154 21

    Hoe hanteer jy iets wat jy nie weet hoe dit werk nie? Wat as daar iets uit my kas kom en my drome wil kom waar maak ! Ek en my beste vriend gaan als saam doen en mekaar help maar wat van Chantel wat uit my kas uit kom? En my broer wat als probeer uitvind? Lees en vind uit wat gaan gebeur.

    Completed  
  • Emma
    1.8K 48 11

    Emma kan nie langer in Suid Afrika bly nie sy moet weg kom van Herman & al sy leuns! Haar pa besluit om haar op 'n toer deur Europa te stuur! Wat staan haar te doen wanneer die man wat sy nooit kon verdra nie langs haar op die vliegtuig sit & haar inlig haar Pa het hom gevra om seker te maar sy kom niks oor nie! Gaan...

  • Die Bakkery
    1.1K 47 7

    Alles in 20 Hoeke was wonderlik gewees maar toe is die oom se vrou oorlede en dit het almal onglukkig gemaak. Belicia en Liam vind toe alles wat hulle sal benodig om 20 Hoeke weer te maak soos dit was. Hulle wou dit vir hulle self en vir die mense van die dorpie gedoen het. Eendag het Belicia ń brief gekry van haar bo...

    Completed  
  • Die wrak
    15 1 1

  • 'n Kwartaal in Hoerskool Waterkloof
    1.7K 86 11

    Elma is ingeskryf om graad agt by Hoerskool Waterkloof te begin. Die angstigeid en onverwagsheid van so groot skool intimedeer haar. As daar een ding is warmee Elma goed is, is dit om tret te hou met mense en hulle drama maar snaaks genoeg sy hou haarself skaars, stil en weg van dit af. Sy wonder partykeer hoe dit moo...

  • Vakansie op sy beste!
    8.8K 115 14

    Is die kampterrein so veilig soos wat dit lyk? En sal Jakes en Karli vir Ralph kan opspoor voor dit te laat is? Sou dit nie beter wees om eerder na 'n ander oord toe te gaan nie?

    Completed  
  • Suid-Afrika Na Australië
    1.8K 130 22

    Hier is ń paar dinge wat ek uit geving het. Hoe baie verskil Australia van Suid-Afrika !! En hoe Australia regtig is en wat gaan alles hier aan..

    Completed  
  • Liefdesskim
    265 13 3

    Die eerste vryevers in Afrikaans, gee asb julle kritiek en raad waar ek kan verbeter:

  • My Familie
    990 2 1

  • Isabella
    185 0 9

    Isabella Capelano is back in Aberdeen South-Africa. She studied in New York to become a dance teacher at a very well known dance school. Joe Mackenzie cannot believe his eyes when he sees his old girlfriend back in town and she's his baby Sister Alley's dance teacher. But the one thing that amuses him most is his olde...

    Completed   Mature
  • Adendorpers boek1 Vrou so na my hart
    946 26 12

    Itha of te wel Birgitha Ziegler is 'n hardekop en eiewys negentienjarige Duits-Franse meisie. Haar Pa Klaus Ziegler is 'n vooruistrewende skaapboer in die Karoo, maar na sy ongeluk wat hom verlam gelaat het, moet Itha die plaas se leisels op haar neem. Haar fyn Franse Ma Madeleine is heeltemal te fyntjies vir buite pl...

    Completed  
  • Die stemme in die nag
    1.2K 31 33

    Saans as mens wil slaap, dan kom al die stemme, die planne, ek moes dit of dat gedoen het........die duiwel fluister in jou oor, jy is baie brawer. Maar as die son opkom en al die realiteite van die lewe jou tref, wil jy soms dan n slaappil drink en weer in die bed terugklim. Die silwerrandjie om die donkere wolke is...

    Mature
  • Vlam in die Hart
    4K 94 63

    Die storie gaan oor 'n meisie wat haar bevind in die middle van 'n storm van liefde hoe gaan sy haar weer self optel

    Completed  
  • Afrikaans
    541 4 1

    My afrikaanse gedigte en kort stories.

    Completed  
  • Alis in Wonderland
    126 2 11

    Alis is vasgevang in 'n sprokie... wat eintlik meer soos 'n nagmerrie begin, maar dan wel eindig soos 'n sprokie... soortvan...

    Completed   Mature
  • Rosendallers boek4 Liefde vir Landi
    1.1K 41 11

    Die Rosendallers Bernice, Karel, Anrie, Riaan, Arno, Shevon het geen bekendstelling nodig nie, maar wel die nuwe generasie en al hulle manewales, vreugdes, hartseer, liefde en teleurstellings. Daar is Bernice en Karel du Pont met hulle Jeugkamp en hulle 26-jarige seun Bernard en hulle 24-jarige tweelingdogters Eva en...

    Completed   Mature
  • Die mense agter die deur
    709 23 1

    Soms, in die hitte van die oomblik, sê mense dinge wat hulle nie bedoel nie. Dit bring skeiding en vervreem geliefdes. Dikwels is die skade te groot om ongedaan te maak. Net so leer Isabel dat sy haar verhouding met Markus geskaad het en niks ooit weer dieselfde sal wees nie. Wat die toekoms nou inhou weet nie een van...

    Completed  
  • Buite beheer
    1.9K 92 23

    As iemand al ooit vir jou gese het jy moenie n vrou onderskat nie is daai persoon reg. MOENIE N VROU ONDERSKAT NIE. Estelle se huwelik het net reg begin verloop voordat n hele aand in n gat geskop word. Die funksie wat Estelle bestuur het by n skool word verander in n gyselaar-situasie... lees meer om uit te vind. gen...

    Completed  
  • Verlore Liefde
    58 3 1

    Afrikaanse gedig

    Completed   Mature
  • Bruide vir Beaufort West
    919 64 13

    Dit is die jaar 1890, Twee jong weesmeisies Arabella van Dyk en Brie von Hogenhout van die weeshuis op Matjiesfontein word in twee gereelde huwelike gedwing. Twee broers Jorge en Abel von Kirsch van Beaufort West is in di knyp en hulle oujongnooi tannie juffrou Adrie Keet van Matjiesfontein besluit om hulle te help...

    Completed   Mature
  • Sinnelose Dae
    476 49 21

    [Updated 2023] 'n Sinnelose lewe met sinnelose dae. Ook volledig gepost onder @klariwari_skryf, onder die naam Klein Dinge. "Ons is klein dinge, maar jy is steeds groot vir my." Gedagtes vanuit die siel.

  • SONDES
    2.5K 70 15

    Sal Hannah se sondes haar inhaal??? Lees om uit te vind😊

    Completed