Die Bakstene van my Lewenspad
Gedigte is my uitlaatklep. Ek verwerk die emosies en strawwe slae van my lewe deur woorde. Saam met die ink van my pen loop die struwelinge in my siel uit. Ek hoop ek skryf nooit genoeg gedigte vir 'n bundel nie - want elke gedig is 'n bewysstuk van smart en swaarkry. Kyk maar na my gedigte: miskien vind jy aanklank b...