Hello :)
Net 'n paar klein dingetjies wat ek wil deurgee:
Eerstes, baie dankie dat jy hierdie storie lees! Afrikaans is my passie en elke leser word opreg waardeer!
Tweedens, as jy van Tranetrekker hou, wil jy nie asseblief like of comment nie? Ek is baie opgewonde oor aanskryf, maar ek weet nie of dit die moeite werd is nie. Elke enkele stukkie terugvoer word op die hart gedra!
Derdens, as jy 'n storie skryf wat jy graag wil hê ek moet lees, laat weet my! Ons Afrikaanse gemeenskappie op Wattpad is piepklein, so ons moet mekaar ondersteun!
En laastens, aangesien dit nou eksamentyd is, sal ek nie oor die volgende paar weke kan aanskryf nie. So ek vra dat almal asseblief geduldig sal wees en nie totaal moed verloor nie! Ek het groot planne vir Tranetrekker.Weereens, baie dankie vir jou tyd!
Dit word so waardeer!xx Anniemotions xx
KAMU SEDANG MEMBACA
Tranetrekker
RomansaThalia se lewe was nog altyd, soos sy dit stel, 'n tipe 'low budget feelgood comedy.' Dag in en dag uit, in die voorportaal van haar ouers se hotel met die interessanthede van mense om haar te vermaak. Skrywer, dinker, 'n bietjie skaam en baie nuus...