Ek voel hiedie oë op my
Opsommende oë
Deurdringende oë
Afkeurende oë
Jou oëHulle maak 'n besluit
Hulle ken my nie
Hulle sien net hierdie oë
Nederige oë
Verslane oë
Bang oë
My oëDie sweep van oordeel slaan
Ek skrik
En in die spieel sien ek hierdie oë
Jou oë
My oë
Oë-rdeel
A/N: Nog een wat ek vertaal het, gaan kyk bietjie in my ander boek daarna!
YOU ARE READING
Brandende Bos
PoetryAl my afrikaanse gedigte wat deur die jare geskryf is. Ek hoop hierdie woorde kan wees soos 'n Brandende bos 'n bos wat nooi uitbrand "n vuur wat ander inspireer 'n vlam wat ander vure aansteek Geniet!