Mens

90 8 8
                                    

Jy is

Jy is mens

Mens gebroke

Mens selfsugtig

Hoogmoedig, haatdraend, koppig

En ek is

Liefde


Jy is

Jy is mens

Mens selfstandig

Mens twyfelend

Wanhopig, afgetakel, verwerp

En ek is

Hoop


Jy is

Jy is mens

Mens verwaand

Mens eiewys

Kleingelowig, jaloers, seer

En ek is

Geloof


Jy is

Jy is mens

Geskape na MY wil

Daarom glo ek in jou

Hoop ek vir jou, is ek lief vir jou

Want jy is

Mens

Brandende BosWhere stories live. Discover now