Hi Hi..
Ek love jou naam!
Ek het jou boeke gaan leea en is mal oor dit. Ek sal bietjie gaan vote. Maar kan ek jou n gunsie vra? Ek het ook twee afrikaanse boeke begin skruif en wil graag he jy moet dit gaan lees, en asb vote.. En latweet my as jy my boeke like.. Dis nie vlot afrikaans nie, maar jy weet seker hoe praat ons afrikaaners..