Nadat Ralph eers bietjie uitgerus het, vra ons hom wat presies gebeur het en hoe hy geweet het dat ons sy horlosie sou kry.
Hy sê toe, toe die ouens hom uit die tent uit geruk het, het hy gesien die liggie van my Gopro brand, en toe weet hy ek was bewus van die hele ontvoering probeerslag.
Hy sê toe ook dat die ouens hom wou gebruik as 'n slaaf op een of ander plaas. Ek vra hom toe wat het van die ander twee ouens geword. Hy sê toe dat hulle iets gesê het van dat die ooreenkoms was dat hulle moes net iemand steel en hom dan tot op die kol vat waar my horlosie gelê het en dan sal iemand anders my van daar af vat.
Ralph sê toe ook dat hy het omtrent vir vyf minute daar gelê het in die sand toe gryp iemand hom en ruk die lap oor sy oë af en loop met hom aan op die sandpad, en dis toe ek hom gekry het.
YOU ARE READING
Vakansie op sy beste!
AdventureIs die kampterrein so veilig soos wat dit lyk? En sal Jakes en Karli vir Ralph kan opspoor voor dit te laat is? Sou dit nie beter wees om eerder na 'n ander oord toe te gaan nie?