Ek vat die yster en slaan die ou voor my so hard as wat ek kan en draai dan na die bestuurder toe maar ek kon my oë nie glo nie... Die bestuurder het uit die kar uit gespring terwyl ons ry. Ek klim dadelik deur vorentoe aangesien niemand die kar bestuur nie. Karli haal die GPS uit en lei ons terug na die kampplek. Halfpad kamp toe kry ons vir Ralph en Marné, altwee nog sterk aan die gang. Ralph sê dat na die ongeluk het dit gelyk of ek ek Karli dood was omdat ons nie gereageer het toe hy met ons praat nie. Hy sê ook dat hy en Marné maar die pad gevat het wat na die see toe lei, en dan sou hulle op die strand terug kampplek toe loop.
***
Aangekom by die kamp, en nou het ons probleme want hoe gaan ons by die huis kom sonder 'n bakkie? My ma-hulle is eintlik net bly ons is veilig, en nie so bekommerd is oor die bakkie nie.
YOU ARE READING
Vakansie op sy beste!
AdventureIs die kampterrein so veilig soos wat dit lyk? En sal Jakes en Karli vir Ralph kan opspoor voor dit te laat is? Sou dit nie beter wees om eerder na 'n ander oord toe te gaan nie?