Wat ookal

54 2 0
                                    

Kleure verskil
En dit maak nie saak
Of jy blou is en ek rooi nie
Saam maak ons 'n reënboog.

Ek en die kind
Is nie dieselfde
Jy sê ek is sy ‘sussie of wat ookal’
Ja. Wat ookal.

As die Skemer toesakWhere stories live. Discover now