Ek probeer so hard
Om dit te sê—Hoe lief ek jou het...
En soos soveel ander verspotte tieners
Probeer ek in die taal van sout.Dis in my bloed.
Kwart rooinek,
Maar ek vind dit nie.
Waar is die woorde wanneer ek dit nodig?En wanneer ek praat,
Hoe sal jy verstaan?Ek kan nie die taal van 'n hart praat nie,
Nog minder verduidelik.Nou sê ek dit maar reguit
In my eie taalSonder tierlantyntjies
Of omgedraaide doekies.Ek hoop net jy sal verstaan, want
Dis my eie taal:Ek is lief vir jou.
YOU ARE READING
As die Skemer toesak
Poetry'n Versameling gedigte wat sprong uit die inspirasie van my persoonlike ervaring. ********************************* If you are reading this story on any other platform than Wattpad, you are very likely to be at risk of serious malware attacks. If yo...