Hulle wortels is sterk geanker.
Hulle staan trots
En behou hulle keuses —
Hulle dans nie na pype nie,Maar volg die ritme van die wind.
Hulle beweeg lusteloos en rustig.
Hulle buig nie na 'n ander se wil nie.
Hulle bly onveranderd.Ek wil 'n dansende riet wees
En nes een gelukkig wees.
Ek wil hê ons moet dansende riete wees —
Dat ons standvastig en onveranderd sal bly.
YOU ARE READING
As die Skemer toesak
Poetry'n Versameling gedigte wat sprong uit die inspirasie van my persoonlike ervaring. ********************************* If you are reading this story on any other platform than Wattpad, you are very likely to be at risk of serious malware attacks. If yo...