Dit vreet my op
En meestal kom ek weg
Maar nie nou nie, dis alles danksy jou, reg?
Ek voel kompleet soos jou pop.My hartklop
Gaan tekere
En my hande, soos wilde biesies, bewe
Dit wil net nie stop.Jy mors met my kop
My bors trek toe
En my asem sê baai soos koe
Die donkerte om my kom nader, pasop!Maar waarheen, moet ek links, regs, af of op?
My longe wil bars
En my asem voel soos gars
Hulle sê dis alles in my kop.Dit vreet my op
En hoe langer die stilte van jou
Hoe groter die benou wat ek nie kan sluk of kou
Maar, jy gee nie om, ek is mos maar 'n pop.
YOU ARE READING
As die Skemer toesak
Poetry'n Versameling gedigte wat sprong uit die inspirasie van my persoonlike ervaring. ********************************* If you are reading this story on any other platform than Wattpad, you are very likely to be at risk of serious malware attacks. If yo...