Sy gesig is net sentimeters van hare. Hy huiwer en leun dan weer onseker nader. 'n asemlose oomblik lank kyk hulle in mekaar se oë en dan voel Nic sy mond teer op hare... Minute na hy haar gesoen het berou Nic die soen. As haar operasie nie more' n sukses is nie... Sy kan hom nie met 'n blinde vrou opsaal nie. Al het sy hom hoe lief. Sy kan dit net nie aan hom doen nie. . ___ . Read to find out what happens next. * Original draft, spelling and grammar mistakes may occur