Dit was baie jare terug toe ek smoor verlief was. Nog nooit so gevoel beleef nie en nou...is dit als finaal en al verby. Bernard, jy't my hart gesny...diep. Jy moet betaal! Jyt als vernietig hier binne my. Deur jou glo ek nie in ware liefde nie. Jys n speler! n Verneker! Dis verseker.
Met my luck eindig ek n maand later op met die resultate van swangerskap en ja...sy kind.
Dis sy payback. Ek gaan hom nie n woord se oor Kristie nie. Hy hoef nie te weet nie.
Al wat my vrees is die vrae wat voorle uit n hartjie van n kleintjie.
"Mamma, hoe't papa gelyk? Was hy sterk gebou? Het hy mamma altyd styf vas gehou. Mamma, sê my, hoekom is papa nie hier nie."
Ek kon maarnet jammer voel vir haar en sy kon die jammerte in my gesig sien.
Ek het maarnet elke keer dieselfde storie gespin.
"Hy is oorsee vir besigheid my lief. Ek het eers weke later uitgevind van jou bestaan."
Wel ek kan nie se ek het gelieg nie. Dis die reine waarheid om dit so te stel dis net...ek sou my hele lewe saam Bernard gedeel het as hy nie verloof was en Amerikaner was nie.
Maar dinge is nou anders. Kristie is sestien en is n spoeg prent van my. Bruin hare, bruin oe in gesonde lewende lywe.
Sys al wat my hart begeer en eks lief vir haar met haar houdings en streke. Sy verstaan wat reg en verkeerd is en ek sien dit deur te kyk na haar reaksies aan die lewe.
Vanaand is dit so called girls night. Gewoontlik kyk ons vlieks maar lyk vir my Kristie het iets heel anders in gedagtes. Ons name is soos twee spieelbeeldige voetspore. My naam is Kristine. Dis waar haar naam vandaan kom.
Ek stap na die sitkamer toe waar sy besig was om n bord speletjie reg te kry.
Ek sit op die mat en kyk na haar.
"Wat speel ons?" Vra ek met belangstelling.
"30 seconds. Ons spin die pyltjie en as hy land op my of ma moet die ander een n kaard op tel en n vraag tessun drie eenvoudige keuses vra en dan het die ander een 30 sekondes om te dink en te antwoord." Het sy my ingelig en aan die pyltjie geraak. "Gereed?"
Ek knik my kop en sien hoe sy die ding skiet dat hy kan draai en hy eindig op haar. Ek gee so rowwe laggie en tel n kaart op met drie eenvoudige keuses. Ek glimlag en kyk na haar deur die gleufies van my oe.
"Dis n plek. Hys baie groot. Mense het verklaar dat hy amper so groot is soos Pretoria en Johannesburg watse plek. En begin." Se ek en sien hoe sy die klein 30 sekonde uurglassie om dop.
"Uhmmm." Sy vat so vyf sekondes voor sy af kom met Los Angelos. Ek lag en skud my kop. "New York!"
Ek lag en knik soos sy agter toe val en weer reg op sit. Sy skiet die pyl dat hy draai en op my land. Sy tel n kaart op en gee n glimlag van wraak.
"Dis n Hollywood aktriese. Sys claimed to be the most academy award actress en syt n ongelooflike mooi stem. Wies sy. Die sekondes hardloop." Se sy en draai die sekonde glassie om.
Ek tik my kop en mompel en maak myself n mental list.
Katherine hepburn
Bette midler
Meryl streep"Meryl streep!" Roep ek uit. Sy lag en knik haar kop soos sy wag dat die sekonde glassie uit loop.
"Terwyl ons wag..." sy kyk af en weer op na my. Moenie vra van jou pa nie. Aseblief. "En op die topic is. Het mamma geweet dat in die vliek kramer vs kramer van Meryl Streep het Dustin Hoffman haar so hard geklap om haar te help huil dat die merk daar gesit het."
"Wie's Dustin hoffman nou weer?" Vra ek verlore in die Dustin onderwerp.
"Die een wat as die pa van die seun gespeel het mamma." Herriner sy my. My kop spin tot dit my by val.
"O ja. Ag jammer my lief. Mamma vergeet so nou en dan soos jy teen nou al moet weet." Lag ek. Sy giggel en skud haar kop en spin die pyltjie.
YOU ARE READING
Die moeitewerd?... (Afrikaans)
RomanceEkt nooit gedink die waarheid sal so uitdraai nie... Ek is veronderstel om beter keuses te maak en alles reg te kies. *** Kristine is n enkel ma wat haar hele lewe geglo het sy weet wie haar enigste dogter, Kristie se pa is. Maar hoe hanteer jy dit...